Al Jou Kind se Wiskunde Lesse op Een Plek ✏️📚

Sluit aan by die magdom ouers wat hulle kinders se Wiskunde punte in hulle eie hande neem om daardie 80% te behaal

Hoe werk dit?

Browse courses

Explore our extensive course catalog. Filter courses by category, level, or instructor to find the perfect fit for your learning journey

Enroll and learn

Enroll in your chosen course and start learning instantly. Access engaging video lectures, course materials, and interactive assignments

Earn certificates

Receive certificates upon course completion, showcasing your newfound skills and knowledge

VIDEO-LESSE

RIGLYNE

OPSOMMINGS

Wiskunde ✏️ 👨🏼‍🏫 😊

Wiskunde is een van die belangrikste vakke in 'n kind se skool loopbaan. Ons wil seker maak 'n sterk fondasie word gebou by elke kind, sodat hy kan triomfeer in toekomstige jare...

Ongelukkig is 'n skool omgewing nie meer die ideale leerplek vir 'n leerder nie. 

Te veel afleidings, te veel onderbrekings, nie genoeg 1:1 met die onderwyser nie.

Ons wil graag ouers in staat stel om te kan inspring en hul kinders uit te help van die huis af.

Graad 5 - 7

Hierdie webtuiste gee vir jou as ouer toegang tot al die Wiskunde inhoud, aktiwiteite, memo's, metodes en verduidelikings om seker te maak jou kind is gereed vir enige toets of som wat sy kant toe kom.

Opgestel Volgens ATP Riglyne

Die ATP is die Departementele riglyne wat publieke skole moet volg om kinders op te voed. Dit staan vir Annual Teaching Plans.
Ons video-lesse volg dieselfde riglyne en op hierdie manier stem ons inhoud ooreen met jou kind se werk in sy klaskamer.

Jy kan gratis 'n kopie kry van jou kind se Wiskunde ATP 😊, klik net sy graad hieronder:

Join over 20k satisfied learners

FREE

$0

GREAT FOR STARTERS

Access selected courses, explore our features, and experience the quality of our education offerings

  • Limited access to courses

  • Basic quizzes

  • Forum participation

PREMIUM

$49

/monthly

Enjoy unlimited access to all courses, exclusive content, and premium features for an enhanced learning experience

  • Full access to all courses

  • Advanced quizzes and assignments

  • Instructor Q&A sessions

  • Certificates of completion

Stay in the loop

Be the first to know about new course launches, exclusive offers, and educational insights

Built with systeme.io | Privacy policy | Legal | Terms and conditions